The Flow Chats 014: Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch

The Flow Chats 014: Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch

Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch is binnekort te sien in die broer-en-suster aksiekomedie Thys en Trix. Floris het met hulle gaan gesels oor toneelspel, loopbane, en die millenial leefwyse.

Hierdie episode (en al die voriges en volgendes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en enige podcast speler wat sy sout werd is.

Die episode is ook tydelik beskikbaar op soundcloud.