The Flow Chats 013: Johan Cronje

Johan Cronje

Johan Cronje is ‘n videoredigeerder maar nou ook regisseur van die nuwe fliek Wonderlus – ‘n Afrikaner-ensemble oor die liefde. Ek’t met hom gesels oor fliekmaak, flieks kyk, en hoe toeganklike tegnologie die kreatiewe wêreld verbreed.

Hierdie podcast (asook al 12 vorige episodes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en enige podcast-speler wat sy sout werd is.

Die episode is ook beskikbaar op YouTube, en tydelik op Soundcloud.

Slimmies wat weet van sulke goed kan ook subscribe met hierdie RSS feed: https://iono.fm/rss/chan/3047