Ten spyte van wat Chris Chameleon graag wil hê ons moet glo, het Ingrid Jonker nie popliedjies geskryf nie. Jonker se naam vergestalt tragedie, maar ook betowerende en bewonderde poësie. Haar dogter, Simone, saam met Ernesto Garcia Marques en Paul Blom, het ‘n tribute-projek aangepak vir die 50ste herdenking van haar dood: Die Kind is Nog Continue Reading
Zaria
Die kind is nog jonger: 36 liefdesbriewe aan Ingrid Jonker
Het jy al Ingrid Jonker se gedigte gelees en gewens jou gunsteling alternatiewe band wil dit toonset? Het jy al na Chris Chameleon se bekende Ingrid Jonker-albums geluister en gewonder hoekom meer mense dit nie doen nie? Dan is dit hoogtyd vir Die kind is nog jonger – ‘n dubbel CD met Continue Reading