Op die rooi tapyt by Thys en Trix se Johannesburg premiere, met Bouwer Bosch, Leandie du Randt Bosch, Charlie Bouguenon, Brendon Daniels, Deon Coetzee, Zak Hendrikz, Dorette Potgieter, Danie Bester, en Quentin Krog.
Zak Hendrikz
Eintlik Nogal Baie is Eintlik Nogal Anders as wat die plakkaat lyk
Eintlik Nogal Baie het ‘n tipiese Afrikaanse romantiese komedie-titel. EnĀ Eintlik Nogal Baie het ‘n tipiese Afrikaanse romantiese komedie-plakkaat. Maar dis nie ‘n tipiese Afrikaanse romantiese komedie nie. Eintlik nogal glad nie.