#FliekInAFrikaans – Top 20 Flieks van 2017

Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.

Vuil Wasgoed, maar ‘n blink fliek

Vuil Wasgoed gaan oor Wim en Kevin wat in ‘n wassery werk, maar die titel dui ook op die spreekwoordelike onderduimshede waarin hulle betrokke raak wanneer hulle hul mag oor vreemdelinge se klere misbruik. Want Wim en Kevin (onderskeidelik gespeel deur Bouwer Bosch en Bennie Fourie) trek graag hul kliënte Continue Reading

The Flow Chats 009: Morné du Toit

Morné du Toit het eers my aandag gevang as die ou in die tamatiesousadvertensie wat fluit wanneer hy sê “thirty-six”. Nou maak hy ook flieks, en sy derde een as regisseur, Vuil Wasgoed, begin op 8 Desember in teaters draai. Ek’t met hom gaan gesels oor alles van skilder in Continue Reading