Floris se Top 40 flieks van alle tye

Ons het Floris se Top 40 flieks van alle tye afgetel, en hier’s hulle almal nou, met skakels as jy (meeste van hulle) self wil kyk: 40. 50/50 [Director: Jonathan Levine] DVD on Amazon.co.ukBlu-ray on Amazon.co.uk 39. The Way, Way Back [Director: Jim Rash & Nat Faxon] DVD on Loot.co.zaBlu-ray Continue Reading

Terugspoel Top 40 flieks #02 – A Monster Calls (2016)

#02 uit my Top 40 flieks van alle tye: A Monster Calls (2016) Geskryf deur Patrick Ness – gegrond op A Monster Calls deur Patrick Ness, van ‘n idee deur Siobhan Dowd. Geregisseer deur J. A. Bayona. Met Lewis MacDougall, Sigourney Weaver, Felicity Jones, en Liam Neeson.

Terugspoel Top 40 flieks #03 – Mad Max: Fury Road (2015)

#03 uit my Top 40 flieks van alle tye: Mad Max: Fury Road (2015) Geskryf deur George Miller, Brendan McCarthy, en Nico Lathouris. Geregisseer deur George Miller. Met Tom Hardy, Charlize Theron, Nicholas Hoult, en Zoë Kravitz.

Terugspoel Top 40 flieks #05 – Death Proof (2007)

#05 uit my Top 40 flieks van alle tye: Death Proof (2007) Geskryf en geregisseer deur Quentin Tarantino. Met Kurt Russell, Zoë Bell, Rosario Dawson, Rose McGowan, Sydney Tamiia Poitier, en Mary Elizabeth Winstead.

Terugspoel Top 40 flieks #08 – Eternal Sunshine of the Spotless Mind (2003)

#08 uit my Top 40 flieks van alle tye: Eternal Sunshine of the Spotless Mind (2003) Geregisseer deur Michel Gondry. Geskryf deur Charlie Kaufman, Michel Gondry, en Pierre Bismuth. Met Jim Carrey, Kate Winslet, Kirsten Dunst, Mark Ruffalo, Elijah Wood en Tom Wilkinson.