Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.
Simon Barnard
Die Bekende Rebellie: Lafras Verwey
Ons almal ken ‘n Lafras Verwey. Daai stil outjie in die IT-afdeling wat soms staan en praat met homself, fiets ry werk toe, en dikwels lyk of hy nie luister as mense met hom praat nie. ‘n Gawe, ordentlike ou wat droom, die teiken van kollegas se poetse is, en Continue Reading