Alhoewel ek nie self by verlede jaar s’n was nie, kon mens agterkom aan die gehoor dat Liefde By Die Dam 2017 reeds soos ‘n instelling voel. Daar is ‘n rustige gemak aan die konsertgangers by Emmarentia Dam, wat heel waarskynlik omtrent op hul agterstoep kon kom piekniek hou, musiek luister, en Continue Reading
Riana Nel
Onderhoud: Loki Rothman en kie is by Liefde by die Dam 2017
Loki Rothman is meestal bekend vir sy virtuoso kitaarspel, maar is ook ‘n sanger en liedjieskrywer in eie reg. Hy het die Top 6 van South Africa’s Got Talent gehaal, en al saam met Jack Parow, Die Heuwels Fantasties, en nou ook Laurika Rauch opgetree en opgeneem. Eersdaags sal hy Continue Reading
Goed, Beter, Innibos 2017
Laat ek sommer uit die staanspoor sê dat ek tot hierdie jaar nog nooit ’n Innibos-fees bygewoon het nie. As ’n self-erkende fees “junkie”, is ek nogal skaam dat hierdie jaarlikse instelling in Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga nog altyd buite my radar was. Meer as 100 000 mense wat per Continue Reading
TICKET GIVEAWAY: Liefde by die Dam 2017
Liefde By Die Dam keer terug na Emmarentia dam op 6 Augustus 2017. Dis ‘n familievriendelike, voldag konsert wat strewe daarna om as vertoonvenster vir die beste plaaslike talent te dien. Ons gee TWEE stelle dubbelkaartjies na Liefde By Die Dam 2017 weg – lees verder vir details oor hoe om Continue Reading