Akkedis bestaan uit die bebaarde langhaar tweelingbroers van Somerset-Wes, Rudolph en Arthur Dennis, met AJ Graham as derde lid. Hulle musiek het ‘n element van klassieke eenvoud, ten spyte van hulle voorkoms. Dis ‘n soort pseudo-folk blues-rock met ‘n groot fokus op lirieke, en sterk Afrika- invloede. Hulle sing hoofsaaklik in Afrikaans, met Continue Reading