Johnny Is Nie Dood Nie – maar Kerkorrel is dalk…

Ek het aanvanklik – nes met meeste biografie-flieks – vreeslik gewonder hoeveel van Johnny is Nie Dood Nie die waarheid is, en hoeveel is aangelaste fiksie. Maar nes met die Bob Dylan “biografie” I’m Not There, het ek naderhand besluit dis nie regtig belangrik om te weet nie. Want Johnny is Nie Dood Nie Continue Reading