Ian Roberts, verteenwoordiger en leier van Radio Kalahari Orkes, is ‘n soort enigma. Buite die orkes ken mens hom as akteur en draaiboekskrywer, maar dalk hoofsaaklik as “Boet” – een van die karakters van ‘n populêre reeks Castrol televisieadvertensies. Op die vooraand van die bekendstelling van Radio Kalahari Orkes se Continue Reading