Francois van Coke – nou met Liefde, by die Dam

“Ek en Karen het besef dit is ‘n goeie song toe ons dit geskyf het,” vertel Francois van Coke oor die virale internetsukses van Toe Vind Ek Jou – die liefdesballade wat hy saam met Karen Zoid geskryf en opgeneem het. “Voor die album [Francois van Coke, sy selfgetitelde solodebuut] uit was Continue Reading