Eintlik Nogal Baie is Eintlik Nogal Anders as wat die plakkaat lyk

Eintlik Nogal Baie het ‘n tipiese Afrikaanse romantiese komedie-titel. EnĀ Eintlik Nogal Baie het ‘n tipiese Afrikaanse romantiese komedie-plakkaat. Maar dis nie ‘n tipiese Afrikaanse romantiese komedie nie. Eintlik nogal glad nie.