Silwerskermfees 2018 Deel 2 – Die 22-minuut kortfilms Posted on 5 September 20188 October 2018 by Floris Groenewald In die tweede deel van ons kykNET​ Silwerskermfees​ videoreeks kyk ons na die tien 22-minuut kortfilms.