Van my gunsteling dele van Bittereinder se vorige album was verwysings na die dood en vergaan. Spesifiek die gedagtes van ouer word in Jou Tyd Sal Kom en aanvaarding van die dood in Doodsberig. ‘n Jaar later reik Bittereinder hul vierde plaat, Dans tot die Dood, uit – en soos die titel insinueer is Continue Reading
Dans tot die dood
Bittereinder surprises with Hartseer Gangster
After several hints the last few weeks, Bittereinder finally released the music video for Hartseer Gangster. This is the first single off their upcoming album, Dans tot die dood.