Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.
Corne van Rooyen
#FliekInAfrikaans resensie: Vaselinetjie
Premiere: Vaselinetjie op die rooi tapyt
Sy Klink Soos Lente: ‘n Koekiedrukker-breker van ‘n Afrikaanse rom-kom
As daar nou een soort fliek is wat omtrent sinoniem is met ‘n koekiedrukker, is dit Afrikaanse romantiese komedies. Ek voel of ek al hoop verloor het in die genre, aangesien die glansende vonkelwyn-vertolking van die liefde keer-op-keer dieselfde is. Gelukkig het Dis Koue Kos, Skat onlangs uitgestaan as ‘n goeie Afrikaanse komedie Continue Reading