Thys & Trix DVD kompetisie

TheFlow.co.za en #FliekInAfrikaans het twee Thys & Trix DVD geskenkpakke om weg te gee – een met ‘n Thys & Trix T-hemp, en een met ‘n Thys witwyn van Hermanuspietersfontein. Om in te skryf, comment op ons kompetisie-video op enige van ons sosiale media platforms: Facebook, Instagram, & Twitter, laat Continue Reading

The Flow Chats 014: Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch

Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch is binnekort te sien in die broer-en-suster aksiekomedie Thys en Trix. Floris het met hulle gaan gesels oor toneelspel, loopbane, en die millenial leefwyse. Content hosted by iono.fm Hierdie episode (en al die voriges en volgendes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en Continue Reading

VIDEO: Thys en Trix Premiere: #FliekInAfrikaans op die rooi tapyt

Op die rooi tapyt by Thys en Trix se Johannesburg premiere, met Bouwer Bosch, Leandie du Randt Bosch, Charlie Bouguenon, Brendon Daniels, Deon Coetzee, Zak Hendrikz, Dorette Potgieter, Danie Bester, en Quentin Krog.

Vuil Wasgoed, maar ‘n blink fliek

Vuil Wasgoed gaan oor Wim en Kevin wat in ‘n wassery werk, maar die titel dui ook op die spreekwoordelike onderduimshede waarin hulle betrokke raak wanneer hulle hul mag oor vreemdelinge se klere misbruik. Want Wim en Kevin (onderskeidelik gespeel deur Bouwer Bosch en Bennie Fourie) trek graag hul kliënte Continue Reading

‘n “Kak lekke vibe” – Van Pletzen kom Oppikoppi toe

Van Pletzen is ‘n Afrikaanse feel-goed band wat bestaan uit Matthieu Auriacombe (aka Nik-Nax, van Beach Party, Hello Beautiful, en Kidofdoom) en Peach van Pletzen (van Yesterday’s Pupil en Bittereinder). Hulle maak musiek met ‘n redelike unieke, humor-belaaide aanslag, en stel hul liedjies vry saam met gestileerde musiekvideos. Ons het Continue Reading

Alternatief is Groot, en wil jou die kys vra

Op hoërskool, as jy ‘n oulike jong dame in die oog gehad het maar nie seker was hoe om jou gevoelens aan haar te openbaar nie, kon jy altyd ‘n mix CD maak. Dis nou oor ek in die vroeë 2000’s (na die tyd van kasette) op hoërskool was – ek vermoed hulle Continue Reading