Peach van Pletzen is die ou agter Yesterday’s Pupil, een van die ouens agter die lessenaar by Bittereinder shows, en nou die frontman van ‘n nuwe band, Van Pletzen, wat hy begin het saam met Matthieu Auriacombe (van Hello Beautiful, Kidofdoom & Beach Party).
Hierdie podcast (asook al 10 vorige episodes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en enige podcast speler wat sy sout werd is.
Die episode is ook tydelik beskikbaar op YouTube.
Slimmies wat weet van sulke goed kan ook subscribe met hierdie RSS feed: https://iono.fm/rss/chan/3047