The Flow Chats 005: Bibi Slippers

Bibi Slippers

Weer in Afrikaans?! Jip, in episode 5 van The Flow Chats het Floris gaan gesels met joernalis, inhoudsregisseur, digter, en boekslaaf van In Die Bed met Bibi-faam, Bibi Slippers. Hulle het gesels oor alles van moderne anxiety, noodgevalbroeke, job sharing, sosiale media en hoe om jou boekrak volgens kleur te rangskik.

Onthou om te subscribe tot hierdie podcast op iTunesStitcher, of via RSS feed: iono.fm/rss/chan/3047

Dis ook op YouTube en Soundcloud.