Valiant Swart – Dié troebadoer is op pad Lush toe!

Alhoewel hy homself nie noodwendig as ’n ikoon of legende sien nie, is Valiant Swart vir seker ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar wat respek afdwing. Hy is al etlike jare ’n prominente naam in die bedryf en wen nuwe aanhangers oor met sy strelende stem en goeie lirieke. “Dis strelend vir die Continue Reading