Ten spyte van wat Chris Chameleon graag wil hê ons moet glo, het Ingrid Jonker nie popliedjies geskryf nie. Jonker se naam vergestalt tragedie, maar ook betowerende en bewonderde poësie. Haar dogter, Simone, saam met Ernesto Garcia Marques en Paul Blom, het ‘n tribute-projek aangepak vir die 50ste herdenking van haar dood: Die Kind is Nog Continue Reading