Thys & Trix DVD kompetisie

TheFlow.co.za en #FliekInAfrikaans het twee Thys & Trix DVD geskenkpakke om weg te gee – een met ‘n Thys & Trix T-hemp, en een met ‘n Thys witwyn van Hermanuspietersfontein.

Om in te skryf, comment op ons kompetisie-video op enige van ons sosiale media platforms: Facebook, Instagram, & Twitter, laat weet ons watter hamper jy verkies, en tag die Trix tot jou Thys, of die Thys tot jou Trix.

Terwyl jy hier is, kyk ook sommer ons rooitapyt-onderhoude van die Thys en Trix premiere vroeër vanjaar, of luister na ons The Flow Chats podcast gesprek met Bouwer en Leandie: