“Ek dink ek is die complete opposite van die gemiddelde rapper.” Dis nog vroeg op ‘n Woensdagaand aan die noordelike randjie van Melville. Net agter daai ouderwetse “Welcome to Melville” bord is Love Books – ‘n knus, dog ruim boekwinkel. En ons is hier om te hoor hoe Jack Parow Continue Reading