Onderhoud: Loki Rothman en kie is by Liefde by die Dam 2017

Loki Rothman is meestal bekend vir sy virtuoso kitaarspel, maar is ook ‘n sanger en liedjieskrywer in eie reg. Hy het die Top 6 van South Africa’s Got Talent gehaal, en al saam met Jack Parow, Die Heuwels Fantasties, en nou ook Laurika Rauch opgetree en opgeneem. Eersdaags sal hy Continue Reading

TICKET GIVEAWAY: Liefde by die Dam 2017

Liefde By Die Dam keer terug na Emmarentia dam op 6 Augustus 2017. Dis ‘n familievriendelike, voldag konsert wat strewe daarna om as vertoonvenster vir die beste plaaslike talent te dien. Ons gee TWEE stelle dubbelkaartjies na Liefde By Die Dam 2017 weg – lees verder vir details oor hoe om Continue Reading

Francois van Coke – nou met Liefde, by die Dam

“Ek en Karen het besef dit is ‘n goeie song toe ons dit geskyf het,” vertel Francois van Coke oor die virale internetsukses van Toe Vind Ek Jou – die liefdesballade wat hy saam met Karen Zoid geskryf en opgeneem het. “Voor die album [Francois van Coke, sy selfgetitelde solodebuut] uit was Continue Reading

Ticket giveaway: Liefde by die Dam – 16 June 2016

“Die liefde is soos ‘n ryp komkommer – vergeet hom in die sakkie dan verlep hy sommer.” – Valiant Swart, Liefde by die Dam On 16 June, JacarandaFM is bringing a full day family music experience to Johannesburg’s Emmarentia Dam. Named after Valiant Swart’s chart-topping hit of the same name, Liefde By Die Continue Reading