Die Ontwaking speel kat-en-muis met ou bekende idees

Die Ontwaking is ‘n sielkundige misdaadriller, gegrond op Chris Karsten se roman Abel se Ontwaking (die eerste boek in ‘n trilogie). Dit gaan oor Ella Nesser (vertolk deur Juanita de Villiers), ‘n jong en relatief onervare speurder wat op die spoor is van die “Nagsluiper” – ‘n reeksmoordenaar. Terselfdetyd leer ons ook Abel Lotz (Gys de Continue Reading