Mense gaan vir jou sĂȘ Jagveld is soos Kill Bill in Afrikaans. Dit is tog hoe die lokprent dit laat lyk het. Behalwe vir Leandie du Randt Bosch se Lara Croft (van Tomb Raider) klere, lyk haar blonde hare tog so bietjie na Uma Thurman s’n in 2003 – veral wanneer Continue Reading