Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee flieks oor superkragte en puberteit. Spider-man is op Netflix, Google Play en Apple TV.Teen Wolf is op Apple TV en Google Play.
Video
#FliekInAfrikaans Double Feature – High Fidelity en Scott Pilgrim vs the World
Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee flieks oor musiekbehepte romantikuste. High Fidelity is beskikbaar op iTunes by https://itunes.apple.com/za/movie/high-fidelity/id204357007Scott Pilgrim is op Prime video by https://www.primevideo.com/detail/0QSRTV46ZSEKHTNYIJ1A5MFZL0/ref=atv_dp_share_cu_rop Google Play by https://play.google.com/store/movies/details/Scott_Pilgrim_vs_The_World?gl=ZA&hl=en&id=v_4fVtMgM3Ien op iTunes by https://itunes.apple.com/za/movie/scott-pilgrim-vs-the-world/id400261649
Tenet #FliekInAfrikaans resensie
John David Washington is die protagonis in Christopher Nolan se oorspronklike wetenskapsfiksie-aksie spektakel Tenet. Tenet is in fliekteaters vanaf 28 Augustus 2020.
#FliekInAfrikaans Double Feature: Dr Strangelove en Mars Attacks
Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee komedies – Dr Strangelove or: How I learned to stop worrying and love the bomb, en Mars Attacks! Kyk Dr Strangelove en Mars Attacks op iTunes/Apple TV.
#FliekInAfrikaans Double Feature: The Cable Guy en The Truman Show
Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee redelike profetiese Jim Carrey-flieks uit die 1990s: The Cable Guy, en The Truman Show. Kyk The Cable Guy op Google Play,en The Truman Show op iTunes.
Blood & Water #FliekInAfrikaans resensie
Blood & Water is die nuutste jeugreeks op Netflix – en die eerste Suid-Afrikaanse produksie, onder leiding van Nosipho Dumisa (skrywer-regisseur van Nommer 37). Kyk Blood & Water op Netflix.
Flo’s LOCKDOWN Movie streaming suggestion
South Africa is locked down and cinemas are closed – but that doesn’t mean you can’t watch movies. We’re adding daily suggestion for movies you can stream on Netflix, Showmax, and/or Prime Video.
Vergeet My Nie Rooi Tapyt
Die Vergeet My Nie-span gesels oor die fliek op die rooi tapyt by die premiere in Johannesburg. Met Rikus Strauss, Leché Joubert, Arno Greeff, Elani Dekker, Amalia Uys, Danie Bester, Kenley Swart, Pietie Beyers, André Velts, Mardaleen & Hugo Derks, Sean-Marco Vorster, en Marguerite Van Eeden.
Die 3de #FliekInAfrikaans Flipchart Fliektoekennings
Om vanjaar vernedering en verleentheid te vermy sal daar geen gasheer wees nie – slegs gas-aanbieders om die verskillende toekennings aan te kondig.
Back of the Moon #FliekInAfrikaans resensie
Back of the Moon is in plaaslike fliekteaters van 6 September 2019.