Suid Afrika is ‘n kulturele land, daar’s geen twyfel daarin in nie. Ons hardloop op diversiteit. En vir al ons verskille het ons almal een ding in gemeen; ons hou van partytjie. Die beste bewys hiervan is die menigde kuns – en musiekfeeste in ons land wat vir ons beskikbaar Continue Reading